


Waar die teerpad ophou - Op 'n motorfiets deur Afrika
08/29/2026
Sat 1:00 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00
’n Eerlike en meesleurende reisverhaal waarin Jean Cooper en sy vriend De Witt vir drie maande per motorfiets deur Afrika ry, van Pretoria tot Spanje. Die tog is vol fisieke uitdagings maar ook oomblikke van gasvryheid en menslikheid. Terselfdertyd ontvou Cooper se innerlike reis. In die middel van ’n midlife-krisis bevraagteken hy sy identiteit, sy huwelik, begeertes en werk. Terwyl die vriende saam val, lag en volhard, word hulle gedwing om nie net Afrika nie, maar ook hulself en mekaar nuut te leer ken.
Prohibited Items: No Guns, Alcohol, Cooler Boxes, Own Food
Permitted Items: None Specified
Parking: In town people can park anywhere
Disabled Facilities: At each venue there are close by disable facilities
Prys: R50.00
Date
Aug29
Tickets start at
ZAR 50.00
Waar die teerpad ophou - Op 'n motorfiets deur Afrika
Kapel @ Silvermist Gastehuis
08/29/2026
Sat 1:00 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00
