Skip header
Die Serwiër
Ticketpro
Die Serwiër

Die Serwiër

08/29/2026
Sat 2:30 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00

’n Serwiese geheime agent wat ’n dwelmsindikaat ondersoek, word koelbloedig vermoor in Kaapstad se berugte nagklubdistrik. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens was hulle hande. Die Serwiese geheime diens, ’n organisasie met ’n reputasie vir vergelding, stuur die gedugte majoor Viktor Vesić na Suid-Afrika en sy speurwerk lei hom na onverwagse plekke ... en raak dan persoonlik. Nou word die spoor ’n bloedspoor.

Die bekroonde skrywer Carel van der Merwe se Die Serwiër lig die sluier op Suid-Afrika se verstrengelde kriminele en politieke onderwêreld.

Prohibited Items: No Guns, Alcohol, Cooler Boxes, Own Food

Permitted Items: None Specified

Parking: In town people can park anywhere

Disabled Facilities: At each venue there are close by disable facilities



Prys: R50.00

Tickets start at
ZAR 50.00
Die Serwiër
Kapel @ Silvermist Gastehuis
08/29/2026
Sat 2:30 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 50.00

Other events of Innibos Boekenaweek