Skip header
Airdrop – jy is nou hier
Ticketpro
Airdrop – jy is nou hier

Airdrop – jy is nou hier

08/28/2026
Fri 7:00 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 200.00

Frieda van den Heever se album en vertoning, Spoorsny, het gehore in 2025 diep geraak en verskeie kere laat terugkeer.

Airdrop – jy’s nou hier ondersoek dit wat mense skei en saambind, hoe ons kyk en wat ons sien, hoe ons hoor en (‘n) gehoor word. Terwyl ons al verder van mekaar af leef – met dieselfde ZIP code – kan jy uitsien na ’n intieme aand van woorde en musiek wat wil vlam vat én vrede maak, vashou én oorgee, wat ons saamleef vier.

Frieda verweef stories, gedigte en ’n paar geliefde covers met haar eie liedjies. Dit is haar eerste optrede in die Laeveld – moet dit beslis nie misloop nie!

Frieda het al verskeie toekennings gewen vir haar solo-gedrewe musiekproduksies, regie, nuutgeskepte tekste en uitnemende literêre bydrae. In 2024 stel sy haar eerste Afrikaanse album, Spoorsny, bekend. Die verhoogproduksie wat vloei uit hierdie album word landwyd uitgevoer en vir ’n Woordtrofee, ‘n Kanna en ‘n Fiësta benoem.

LET WEL:

Bespreek ’n ligte aandete by Bohemian Groove Cafè om te geniet voor die vertoning. Bel Andrea by 076 764 7625.

Prohibited Items: No Guns, Alcohol, Cooler Boxes, Own Food

Permitted Items: None Specified

Parking: In town people can park anywhere

Disabled Facilities: At each venue there are close by disable facilities



Prys: R50.00

Tickets start at
ZAR 200.00
Airdrop – jy is nou hier
Kapel @ Silvermist Gastehuis
08/28/2026
Fri 7:00 PM
Kapel @ Silvermist Gastehuis
48 Kantoor St, Kaapschehoop
1201 Mbombela
South Africa
from ZAR 200.00

Other events of Innibos Boekenaweek